Kosmos 94.1 In Gesprek

Kosmos 94.1 In Gesprek

Kosmos 94.1

Kosmos 94.1 kry gereeld gaste en kliënte wat kom kuier in die Uitsaai-Boetiek. As jy dit op die lug gemis het, kry dit hier!

Kategorien: Wirtschaft

Hören Sie sich die letzte Folge an:

Die arbeidsministerie gesels oor die afwaartse aanpassing deur die Namibiese arbeidsministerie. Aangewese werkgewers is vanaf 25 na tien aangepas. Dit wil sê dat as jy tien mense in diens het moet jy enige vakante posisies aan die arbeidsministerie rapporteer vir plasing op die geïntegreerde indiensneming inligtingstelsel. Dit is nou onwettig om ‘n pos te vul sonder dat die ministerie ingelig is oor die vakante pos en voor die ministerie ‘n kandidaat voorgestel het.

Vorherige Folgen

  • 45 - Arbeidsministerie sê self op Kosmos 94.1 oor nuwe aangewese werkgewers 
    Tue, 31 Jan 2023 - 0h
  • 44 - Namib Mills gesels oor prysstygings 
    Tue, 29 Mar 2022 - 0h
  • 43 - Airtime City gesels oor hoe jy probleme moet hanteer met onvoltooide transaksies 
    Thu, 25 Mar 2021 - 0h
  • 42 - 3de jaar by Dash vir Legacy of Love 
    Thu, 03 Dec 2020 - 0h
  • 41 - Bank Windhoek discuss Extended Term Home Loan 
    Thu, 03 Dec 2020 - 0h
Mehr Folgen anzeigen

Weitere Schweizer wirtschaft-Podcasts

Weitere internationale wirtschaft-Podcasts

Wählen sie eine Kategorie